Op die planke Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 25 September 2019 09:34
Untitled Document


Kuber Hotel is die naam van die toneelstuk wat in Augustus by Hoërskool Die Wilgers op die planke was. ‘n Totaal van 70 leerlinge het aan dié skreeusnaakse produksie deelgeneem. Kaz McFadden en sy Performing Arts Lifestyle Institute-studentespan het vir ses maande saam met leerlinge aan die produksie gewerk.

 

© 2024 Die/The Bronberger