Hier kan jy jou Bronnie kry Print E-mail
News - Artikels
Thursday, 27 February 2014 23:36
Untitled Document

‘n Heerlike probleem waarmee ons hier by die Bronnie sit, is dat mense letterlik nie ‘genoeg’ van ons kan kry nie. Ons het die drukoplaag verhoog na 10 000 eksemplare, maar klokslag elke maand, stroom die klagtes van ontstelde lesers in, wat nie Die Bronberger in die hande kon kry nie. “Toe ek by die plek kom waar ek elke maand my Bronnie kry, was hulle almal reeds gevat,” moet ons telkens hoor.

Om dié rede het ons besluit om ‘n lys met ons toonbank-verspreidingspunte te publiseer, sodat lesers op ander plekke in hulle omgewing na ‘n Bronnie kan gaan soek as die eksemplare op hulle gewone plek op is. Die lys sal voortaan sporadies gepubliseer en aangepas word.

Die ideaal sou wees om bloot meer Bronnies te druk en dit is wel vir die toekoms op die boeke, maar die kostefaktor weerhou ons daarvan om dit nou al te doen. Die lys sluit nie ons posverspreidingspunte en plekke waar direk versprei word in nie, maar fokus op toonbankverspreiding:


Toonbankverspreiding by Rayton Biltong & Braai

Cullinan en omgewing:
Cullinan Junction, Oppistasie Restaurant, Mc Hardy-huis, Myntoere en Inligtingsentrum, Trading Post, Whispering Oaks, Lemon Tree, Piacere, Studio 14, Harries Pancake, Villagers, Ou Rec-Klub, Health Care Apteek, Cullinan Hardeware, Destiny Lodge, NG Kerk, VK Voere, Gekombineerde Skool, Afgri Koöperasie, Padstal, R&R Slaghuis, Padlangs Zambezi.

Rayton en omgewing:
Phatboys, Rayton Apteek, Rayton Biltong en Braai, Creative Art & Décor, Coffee Café, Midas Hardeware, Pick n Pay, Le Early, Friends, Kaalfontein Kafee, Ouwerf Padstal, Die Hoek, Alzu Voere, De Haven Oost, Kleinfontein Kantore.

Mooiplaats, Boschkop, Donkerhoek:
Pienaarspoort Kafee, Oukraalmuur Kafee, British 4x4, Die Stout Gout, Kitty Hawk Klubhuis, Lakelands Aarbeiplaas, Vlakvark Kafee, Rykor Kafee.

Lynnwoodweg-verlenging:
Blyfontein Kwekery, Bronberg Wynlandgoed, Smart Stone, Star Trading, Bronberg Vleismark, Living Gardens, Farm Barn, Soleil Roosplaas, LA Sport, Tygerpoort NG-Kerk, Tygerpoort Laerskool, Latin Electrical, The Hair Salon, Gas Boys.

Wapadrand:
Spar, DVD Winkel, Wapadrand Hardeware, Western Riding Shoppe, Jessie’s Doggy, Wapadrand Landgoed, Jopasso.

Lynnwoodweg:
Budget Nursery, Karoo Café, Karoo Pottebakkerwinkel, ISP Steel, Blos Café, Lots of Pots, Lynnridge Mall Wimpy, Flight Centre, Stocks Flooring.

Olympus, Faerie Glen:
Pick & Pay Olympus, Die Werf, Cormallen Hill, Farm City, Bali Winkel, Tina Skukan Galery.

Garstfonteinweg en –verlenging:
Boma Slaghuis Moreletapark, Pets Pantry Mooikloof, B-House, Rafters Restaurant, Newlands Garden Centre, Newlands Staal, The Farm Barn, Bronberg Voere, Tierpoort Hardeware, Tierpoort Kafee, Boma Tierpoort, LJ’s Restaurant, Bashewa Supermark.

Welbekend, Bronkhorstspruit:
Witpoort Laerskool, PJ’s Vetkoek, Green Sand, Kleinzonderhout Kafee, Bronkhorstspruit Toyota, Kosmos, Harvey World Travel, Hoërskool.  

 

© 2024 Die/The Bronberger