Naamborde spreek boekdele oor ons mense Print E-mail
News - Artikels
Thursday, 22 September 2011 10:50
Untitled Document

Naamborde in Bronbergwêreld se hoewe-gebied getuig dikwels van sy mense se oorspronklikheid, pittigheid en humorsin. Ons deel in dié verjaarsdag-uitgawe ‘n aantal borde, wat die oog op ons onlangse omswerwinge gevang het, met julle.


Oftewel: ‘Los ons uit, dan los ons julle uit’


Dit gebeur alles ‘n entjie buite Cullinan

. . . is ‘n groot voël in die oopte?
.

‘My sussie is ook ‘n bul’
.

Die wysheid gedy duidelik op dié plot

Nou wat sou hulle teen kakie hê?
.

Ja, baie belangrik en mooi
.

Die storie van die vier beertjies, hierdie keer

Maar dit skop nog?
.
Behalwe as mense wil kom help ploeg, dalk

Behalwe miskien vir ‘n middagslapie ná ete

’n Kunstige ysterpyl wys presies waar‘iemand’ bly

Hier swaai ‘n merrie met ‘n houding beslis die septer

. . . en hekpaallos
.

Die plot, of die drankie, of altwee?
.
‘n Verwysing in blik ewe gepas vir die bloekoms op die plot en die eienaar se kop

Wonder tog wat ‘little woman’ daaroor te sê het
.
 

© 2024 Die/The Bronberger