Het jy gehoor? / Have you heard? - Jun2023 Print E-mail
News - Het Jy Gehoor
Thursday, 15 June 2023 09:10
Untitled Document


The Mom2B, Baby and Toddler Expo is from 9 am to 3 pm on 24 and 25 June at Parkview Shopping Centre, 24 Garstfontein Road, opposite Pretoria East Hospital. The expo will be showcasing more than 80 vendors from all over South Africa on themes such as maternity photographers, gender reveal ideas, nursery linen and décor, nursery furniture and rocking chairs, baby food, toys and educational toys, baby and toddler clothing and accessories, nappy bags and maternity wear and underwear. Tickets are available at the door and cost R50. Children under 16 don’t pay to enter. Phone the organisers at 086-133-5435.

~*~


‘Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat’ word om 2 nm op 15 en 23 Julie by AfriForum-teater opgevoer. Dié gesinsvriendelike musiekblyspel gaan oor die Bybelse storie van Jakob en sy seuns met musiek deur Andrew Lloyd Webber en lirieke deur Tim Rice. Akteur en sanger, Willem Botha, vertolk die rol van Joseph, wat ’n pad loop van dromer tot Farao se regterhand. Kaartjies kos R350. Die teater is op die hoek van Thomas Edisonstraat en 13e Straat, Menlopark. Skakel 066-420-6181of stuur ’n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

~*~


Appel, die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer van Brits, gebore Christoph Kotzé, tree om 9 nm op 23 Junie by Padstal op. Kaartjies kos R100 en is by iTickets beskikbaar. Jy moet 18 jaar oud wees om in te gaan. Padstal is in The Highway-straat 265, naby The Grove. Stuur ’n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

~*~


The Vaalbank-based Wet Nose Animal Rescue is organising a ‘Pamper-a-Pooch’ event on Saturday 15 July from 9 am. The rescued dogs are eagerly awaiting your help, as they deserve a good pampering and bath. The dog walk park will be available to walk dogs. If you have old towels, dog shampoo or brushes, please take them with you as well as a bag of dog food or blankets. There are no entrance fees. Phone the shelter at 013-932-3941 or send an e-mail: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

~*~


Nataniël keer op 8 Julie om 11 vm en 3 nm na die verhoog terug met sy Gesels-reeks by Atterbury-teater. ‘Pyn, Poeding en Predikers’ gaan oor dit wat ons beleef en dikwels wegsteek, dit wat ons hoop of vreugde gee, dit wat ons pootjie of laat oorleef en diegene wat ons inspireer (en ook dikwels laat verdwaal!). Maar waar is presteer en floreer in dié prentjie? Lede van die gehoor kan vooraf vrae in ’n houer plaas en Nataniël sal die kwessie bespreek. Kaartjies kos R290, maar geen kinders onder 15 kan die geleentheid bywoon nie. Die teater is in Daventrystraat 4, Lynnwood Manor. Stuur ’n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of skakel 071-686-7733.

~*~


‘Verstaan en beplan jou sonkragstelsel’ is die naam van die kursus wat op 1 Julie by Diamantvallei-landgoed op Rhenosterfontein aangebied word. Dit is ’n kort en omvattende fotovoltaïese sonkrag-ontwerp- en -installeringskursus vir mense wat basiese inligting oor die grootte, beoordeling en installering van sonkrag-stelsels benodig. Kaartjies kos R1 950. Bespreek by waantu.co.za of skakel 087-231-1644.

~*~


Aansoeke om van 9 tot 12 Augustus by KragDag op Diamantvallei-landgoed uit te stal is nou oop. Die Sakeliga KragDag ekspo is die grootste alternatiewe energie en selfstandige leefstyl ekspo in Suid-Afrika. Die ekspo sluit ook ’n volwaardige landbou sub-ekspo in samewerking met TLU in. Vir navrae, skakel die KragDag-kantoor by 087-231-1644 of stuur ’n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

© 2024 Die/The Bronberger