Tyd vir voorbrand Print E-mail
News - Aktueel
Thursday, 15 June 2023 08:55
Untitled Document

Die winter se veldbrandseisoen is om die draai en nou is die tyd om voorbrande te maak. Die brandverbod skop op 6 Julie in en duur tot die eerste somerreën.

Voorbrande mag net voor 10 vm of na 3 nm gemaak word en mense moet seker maak dit is veilig deur na windtoestande en die brandindeks te kyk. Bure moet vroegtydig ingelig word.

Alle grondeienaars het verpligtinge ten opsigte van die maak van voorbrande en aanskaf van brandbestrydingstoerusting. Brandpermitte moet uitgereik word voor daar voorbrande gemaak kan word.

Dit is in jou belang om by jou plaaslike brandbestrydingsvereniging aan te sluit.

Die Welbekendse Brandbestryding-vereniging (WBBV): wfpa.co.za

Brandbeampte: Herman van Zyl – 071-382-1366.
Voorsitter: Herman v Zyl – 071-382-1366.
Admin: Tina Strydom – 082-888-1358.
Welbekend S1: Herman van Zyl – 082-421-8043.
Witpoort, Knoppiesfontein, Rietfontein 21IR, Ystervarkfontein, Dorstfontein, Boschkop 543JR, Kleinzonderhout, Kameelzynkraal, Klipkop
Welbekend S2: Piet van der Merwe – 083-302-0565.
Bashewa, Tierpoort, Rietfontein 395JR, Grootfontein, Rietvleiview, Klipkop, Rietfontein Bewarea, Tiegerpoort (Suid).
Welbekend S3: Herman van Zyl – 082 421 8043.
Bapsfontein, Nestpark.
Boschkop: Nick Woodrow – 082-924-4259.
MZT Groep, Mooiplaats, Zwavelpoort, Tiegerpoort (Noord)
BMT Groep: Hendrik Theunissen – 082-849-1100.
Boschkop 369JR, Tweedracht, Mooiplaats.
Kleinfontein, Rhino Park, Donkerhoek: Herman van Zyl – 082-421-8043.

 

© 2024 Die/The Bronberger