Skadeboom Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 22 November 2016 17:06
Untitled Document

Skadeboom . . .

Donderstorms in die eerste twee weke van November het groot verligting, maar ook baie skade in die Bronnie se verspreidingsgebied gebring. In die nag van 10 November is 40 mm reën in Rayton gemeet.

Die windstorm het ‘n groot boom op die dak van gewese skoolhoof, Hermann Grobler, se huis laat beland.

 

© 2024 Die/The Bronberger