Uitgebrand Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 23 August 2016 22:02
Untitled Document

In die vroeë oggendure van 25 Julie het ’n motor by die Jan Ellis-koopsentrum op Kaalfontein vlamgevat en uitgebrand. ’n Kortsluiting was vermoedelik vir die brand verantwoordelik. Die bestuurder van die Mazda, wat op Middelburg woon, is nie in die voorval beseer nie.


Foto verskaf

 

© 2024 Die/The Bronberger