Grusame toneel Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 23 August 2016 21:59
Untitled Document

Mense wat onlangs gaan hout soek het in Rayton se uitbreiding sewe, het op dié grusame toneel afgekom. Die polisie van Bronkhorstspruit en Pretoria is na die toneel ontbied en dit is vasgestel dat die persoon vermoor is. Die voete was vasgebind en daar is ‘n gat in die skedel. ’n Saak van moord is by die Cullinanse polisiestasie aanhangig gemaak.


Foto: verskaf

 

© 2024 Die/The Bronberger