Rommelstorter betrap Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 24 May 2016 10:34
Untitled Document

Amanda Engelbrecht het vroeg in Mei ‘n skurk wat rommel langs Atterburyweg-verlenging in Zwavelpoort stort, op heter daad betrap. Die Bronnie het die nommer op die bakkie gebel, maar die man wat geantwoord het, kon geen lig op die voorval werp nie.


Dié bakkie waarmee die rommel aangery is, is te huur


Die voertuig se registrasienommer


Só word die rommel gestort

 

© 2024 Die/The Bronberger