Kitsbank beroof Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 21 March 2016 07:39
Untitled Document

Die kitsbank by Cullinan se koopsentrum wat die Spar huisves, is in die vroegoggend van 10 Maart met plofstof opgeblaas en beroof. Inwoners van die dorp het ná middernag van die plofslag wakker geword.

Gerugte is ná die voorval versprei dat 'n veiligheidswag deur die roofbende vermoor is, maar niemand is in die voorval dood of beseer nie.

 

© 2024 Die/The Bronberger