Aanval op Klipkop Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 25 January 2016 22:24
Untitled Document

Die eienaars van hoewe 35, Klipkop is in die vroeë oggendure van 15 Januarie deur gewapende aanvallers in hulle huis oorval.

Die inwoners is vasgebind en na verneem word nie ernstig beseer nie. Die boewe het die huis geplunder en ’n oranje Toyota Yaris gesteel.

Die Welbekendse polisie ondersoek die saak.

 

© 2024 Die/The Bronberger