Noodwater gemors Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 25 January 2016 22:21
Untitled Document

Die brandkraan by Rooikopjes wat gebruik word om die watertrokke te vul wat water aanry na informele nedersettings in die gebied, is vroeg in Januarie beskadig en oopgelos. Die water het vir lank in die pad afgestroom voor ’n lid van die plaaslike buurtwag gaan ondersoek instel het en dit aangemeld het. 

 

© 2024 Die/The Bronberger