Sigbaarheid Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 27 October 2015 09:52
Untitled Document

Lede van MZT-gemeenskapsbeveiliging het op Donderdag 8 Oktober aan ’n sigbaarheidsoefening deelgeneem. Voertuie is langs die besige Lynnwoodweg-verlenging (Grahamweg) voor die koopsentrum in Zwavelpoort staangemaak. Die doel was om die boodskap oor te dra dat mense van die omgewing in getalle saamstaan vir die beveiliging van hulle gebied.


Foto: Trix van den Berg

 

© 2024 Die/The Bronberger