Brand lê funksieplek in puin Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 27 July 2015 23:39
Untitled Document

’n Brand het laat in Junie groot skade aan Riverside Castle, ’n gewilde kuier- en funksieplek in Zwavelpoort, aangerig. Die brand het blykbaar in die dak begin en na die restaurant en funksielokaal versprei. Die kapel is nie beskadig nie.


Foto’s: Mandy Jacobs en Cher Manning

 

© 2024 Die/The Bronberger