Passievol oor stokperdjie Print E-mail
News - Briewe
Friday, 14 June 2024 08:00
Untitled Document

Stersia Botha van Mooikloof:
Ons wil net graag vir al die vriendelike mense by Kitty Hawk-vliegveld ’n sterretjie gee. Ons het kleinkinders wat hou van enigiets met wiele. Een Saterdagoggend kon hulle hul verkyk aan allerhande vlieggoeters net hier voor hulle waar ons heerlik op die stoep gekuier het. 

Ons kan regtig die plek aanbeveel vir ’n heerlike kuier. Jy sien sommer mense wat passievol oor hulle stokperdjie is.

Brief verkort. – Red

 

© 2024 Die/The Bronberger