Gun haar dit Print E-mail
News - Briewe
Friday, 17 May 2024 14:00
Untitled Document

Buks Dom Boer Barnard van Elandshoek:

Dom Boer se hoender van die dag:


Kuifkopkoekoek op die mieliedrom se deksel

Op Vierkleur word elke dier – hoenders ook – die reg gegun om ’n eie persoonlikheid te hê en sy eie voorkeure uit te leef. Kuifkopkoekoek is ’n deftige dame wat nie saam met die ander, gewone hoenders eet nie. Sy verkies haar ete op die mieliedrom se deksel . . . en wie is Dom Boer om haar dit te weier?

 

© 2024 Die/The Bronberger