Adverteerders word ondersteun Print E-mail
News - Briewe
Friday, 23 February 2024 08:00
Untitled Document

Sharon Willemse van Sinoville:
Mag ek asseblief vra of ek maandeliks Die Bronberger via WhatsApp mag ontvang. Dit is altyd lekker om die ondernemings te ondersteun asook aktiwiteite wat aangebied word.

Ons woon in Sinoville, maar is gereeld in die Faerie Glen-omgewing, maar ek kry nie altyd die tydskrif daar nie. Dalk te laat.

Dankie dat ek mag vra.

 

© 2024 Die/The Bronberger