Artikels op lêer Print E-mail
News - Briewe
Friday, 26 January 2024 22:00
Untitled Document

Wiam Louw van Westdene:
Ek lees die Bronnie sporadies al vir 15 jaar wanneer ek in Bronberg-wêreld kuier by my ouers – wie al beide oktogenariërs is. Ai . . . Hulle hou altyd vir my ’n uitgawe reg! Waar hulle ook al een vind.

Sal jy so gaaf wees om vir my alle ou uitgawes te stuur wat jy ook al elektronies het? Ek bou ’n lêer op van julle artikels en het al soveel maal by die skaapkop-restaurant gaan eet voor die vorige eienaar se heengaan . . . die gilde.

Brief verkort. Ons het Wiam laat weet dat hy ou uitgawes op ons webtuiste, www.bronberger.co.za, by die Aflaai-afdeling as pdf’s kan aflaai. – Red

 

© 2024 Die/The Bronberger