Dis baie mooi Print E-mail
News - Briewe
Friday, 26 January 2024 22:00
Untitled Document

Jan Sarkady van Die Wilgers:
Dis die tweede keer wat ek vir julle tik. Die Bronberger is nog puik!
Soos ek die eerste keer gesê het: Ek is in 1942 daar gebore. Dus ken ek van Sinterklaas, ‘Nicolaas’.

Dit wat julle vir ons laat lees is baie mooi. En waar. Julle het baie werk ingesit om dit te vertel.
Gaan voort met die blad. Ons kry ons Bronnies by Lots of Pots.

Vir jou, jou gesin en jou werkers, ’n mooi gesonde 2024.

Brief verkort. – Red

 

© 2024 Die/The Bronberger