Enige raad? Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 20 December 2023 08:00
Untitled Document

Piet Theron van Queenswood:
So lyk die mot wat ons broodbome aanval. Het enigiemand raad?


Die mot en eiers op die broodboom

Petro Lemmer, plaaslike omgewingskundige, antwoord:
Dit is die “Cycad looper” se mot. Die larwes het fyn rooi, swart en geel blokkies en maak groot skade aan die blare. Die insekdoder Cypermethrin is daarteen geregistreer. Ek weet Effekto is een van die firmas wat dit bemark en wat vrylik beskikbaar is.

 

© 2024 Die/The Bronberger