Dit werk vir my Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 16 November 2023 12:00
Untitled Document

Jakes Stadler van Legends Power Holdings:
Dankie vir julle ondersteuning gedurende 2023. Ek het weereens bewyse gekry dat die manier van ‘herinnering’ [’n advertensie in Die Bronberger] vir ‘ons’ mense in die omgewing werk. So dan werk dit vir my ook, dankie.

Ek wens julle sommer nou al ’n heerlike rus- en feestyd toe – veral vir die gemoedere en harte.

 

© 2024 Die/The Bronberger