Dinge om te doen 2012 Print
Thursday, 02 February 2012 16:29
Untitled Document

Word deel van ‘Dinge om te doen’

Dit is binnekort tyd vir ons gewilde jaarlikse ‘Dinge om te doen’ tema-artikel wat as gids dien van alles waarmee mense hulle in die Bronberg-gebied kan besig hou.

Kyk regs bo by Gewild/Popular na vorige jare se ‘Dinge om te doen

Adverteerders wat by dié tema inskakel kry ‘n gratis paragraaf redaksie in die artikel.

Sperdatum - Dinsdag 14 Februarie

Navrae: 
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
072-089-0227
012-734-0522