Dié blouapie is ’n gereelde besoeker aan Cullinan se Oaklaan. Laurika van der Linde het hom vasgevang waar dit lyk of hy ’n gebedjie doen vir ’n voorspoedige nuwe jaar.