April 2016 Print
News - Ons voorblad
Sunday, 24 April 2016 16:49
Untitled Document

Dit is nie aldag dat die gebied se woelige witkwas- en swartkwas-muishondjies lank genoeg stilstaan om afgeneem te word nie. Gerhard Scheepers het hierdie blinkoog outjie voor sy vaardige lens betrap.