Die oorspronklike Protea Cullifest is op 27 en 28 April by die NG Kerk Premiermyn-feesterrein in Zonderwaterweg 12, Cullinan. Kunstenaars wat gaan optree, sluit in: Bok van Blerk, Quentin Prinsloo, Jennifer Aamudio, Caroline Grace, Fatman, Willie Pretorius, Chris Coetzer, Onbeskaamd, Touch of Class, Adam en Jay. Kaartjies is beskikbaar by iTickets en kos van R30 tot R70.
~*~
Die Boschkopse Gemeenskapspolisiëringsforum se jaarlikse algemene vergadering is op Donderdag 28 Maart om 7 nm by Rosemary Hill op plot 257, Mooiplaats. Dit is ‘n ope vergadering vir alle inwoners en belanghebbendes in die Boschkopse polisiëringsdistrik. Die agenda sluit in die verkiesing van ‘n nuwe uitvoerende raad, voorsitter, ondervoorsitter, tesourier, sekretaris, skakelbeampte en informele nedersetting-skakelbeampte. Die voorsitter kan vir navrae gebel word: 072-751-3795.
~*~
‘Paws for a good cause’ is the name of dog rescue charity events held at Paws In The East at 30 A Bronberg Street, Bashewa. The Boston Terriers Rescue initiative is on Sunday 31 March from 8 am and the Border Collie Rescue and ASSARO charity event on 7 April from 9 am to 3 pm. Entrance is R40 and a percentage of entrance fees and restaurant proceeds will be donated to the charity of the day. Children under 12 and dogs enter for free. Phone them at 072-171-1320.
~*~
Windpomp se volgende mark is op 30 Maart van 8 vm tot 2 nm by Broodblik en Koffiepit op die R51 tussen Bapsfontein en Petit. Dié mark word elke laaste Saterdag van die maand gehou. Besoekers kan uitsien na ‘n wye verskeidenheid kraampies met eiesoortige ware. Bel Adele by 083-445-1608. Vind hulle by S26 0.336 E028 23.477.
~*~
The Pretoria Gin Festival is on 30 March at Fire And Wine venue at plot 43, Boschkop Road, Zwavelpoort. There will be more than 15 gin distillers, food trucks, live music and DJ’s. Tickets cost R180 and the price includes a complimentary glass and three tasting tokens per person. Picnic blankets are welcome. The gates open at 11 am. Phone them at 082-892-0675.
~*~
Cullinan Junction hou elke Vrydagaand ‘n buitelug fliekaand. Die eerste vertoning begin om 7.30 nm en kos en verversings is te koop. Toegang is R20 en kinders onder 12 kan gratis ingaan. Vat jou eie stoel, kombers en kussing. Cullinan Junction is in Hotelstraat 4, Cullinan. Vir meer inligting besoek www.cullinanjunctionshops.co.za.
~*~
The Toyota Warrior Race #3 is on 6 April at Tierpoort Adventure Farm, Rooikat Street, Tierpoort. An epic trail run will be coupled with a set number of obstacles, which vary in number and difficultly depending on the category entered. Warriors of all fitness levels are catered for with a Rookie, Commando and Black-Ops route on offer. The Reebok sprint race is a shorter obstacle course. A specifically designed obstacle course will be available for youngsters, as well as a Warrior Kids Zone under the supervision of child-minders. Spectators can enjoy a beer garden with music, entertainment and a variety of food and drink stands. The gates open at 6.30 am and the race day closes at 5 pm. For more information: 086-199-000-1 or
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
.
~*~
Skryf kabaret- en koskunstenaar Willie Strauss se Cullinan-optrede solank in jou dagboek. ‘Daar is ‘n engel in my koskas’ word op 8 Junie om 10 vm by die Hervormde Kerk Premiermyn gehou. Bel Alta by 082-682-1252.
~*~
Van Pletzen, Early B en Chunda Munki is op 5 April by Rafters. Die deure maak om 7 nm oop en geen onder 18’s word toegelaat nie. Kaartjies kos R100 aanlyn en R130 by die deur. Bespreek by 082-600-3469. Rafters is op die hoek van Blesbok- en Garstfonteinweg, oorkant Mooikloof.
~*~
The Hedianga Beast trail run is on 31 March along the northern slopes of the Bronberg with its beautiful views. Hedianga Farm is at the T-junction of Ajax and Achilles Roads, Olympus. Registration starts at 6 am. The 5 km Beauty and the Beast run at R90 starts at 8 am. The 10 km Bully Beast run at R130 starts at 7.45 am. The 15 km Big Bad Beast run at R170 starts at 7.30 am. There will be gourmet food stands, craft beer, coffee, product stands, picnic spots and a chill zone. For more information:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
, or 083-294-5260.
~*~
FPK, die Afrikaanse alternatiewe groep met die obsene polisiekar-naam, is op 5 April van 8–11 nm by Rock 88 Bar and Braai in Rubensteinweg 660, Moreletapark. Groeplede is Francois van Coke, Hunter, Johnny de Ridder, Wynand Myburgh en Jaco Snakehead Venter. Kaartjies kos R180 by die deur. Skakel 082-806-4270.
~*~
Martin Bester se ‘Vir die liefde’-toer sluit ‘n vertoning op 14 April by JanHarmsgat se Agterplaas in Oaklaan op Cullinan in. Die opvoering begin van 12.30 tot 2 nm en kaartjies kos R150. Navrae en besprekings: 082-255-2465. As deel van die ‘Ek ♥ Cullinan’ inisiatief word daar terselfdertyd oorkant dié opvoering ‘n mark op die grasperk langs Lemon Tree gehou. Kraampies kos R100. Bel Kat by 084-579-1803.
~*~
A Led Zeppelin Tribute is performed at Rockwood Theatre on 27 March from 8 am. For one night only, some of SA’s finest will be adding their take to your Led Zeppelin favourites.
Members of the tribute band are: Cito from Wonderboom; Chris from Black Cat Bones / Boargazm; Werner from Jesse Clegg; Neil from Prime Circle; and Jason from Van Coke Kartel / Lost&Found. The theatre is at shop F92, Parkview Shopping Centre on the corner of Garstfontein Road and Netcare Street, Moreletapark. Phone them at 012-368-1555.
~*~
Die Landboukorrelsboeredag wat op 5 en 6 April sou plaasvind, is afgestel sodat dit deel kan word van KragDag se Landbou sub-ekspo, wat vir die eerste keer in samewerking met TLU SA aangebied word. KragDag is van 8 tot10 Augustus op Diamantvallei Landgoed.
~*~
‘n Magnis Proteafees word van 26 tot 28 April by Legends MX op die R515, Rhenosterfontein gehou. Japie van Staden gaan sy proteas uitstal, bekende Afrikaanse sangers gaan optree, daar gaan dramavertonings wees, meer as 300 uitstallers en ‘n Mega Pretpark vir die kinders. Vir die avontuurlustiges is daar ‘n vier-by-vier-baan en spoedvrate kan saam met bekwame bestuurders ‘n rit in die Nissan GT-R sportmotor meemaak. Kaartjies kos R70 vir volwassenes, R30 vir kinders en R50 vir pensioentrekkers. Besoek www.proteafees.com.
~*~
Drie van die Bestes tree op 9 April om 8 nm by Atterbury-teater op. Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets het elk as solo-kunstenaars diep spore in die Afrikaanse musiekwêreld getrap. Saam haal hulle treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades. Hulle word deur pianis, Matthys Maree, begelei. Kaartjies kos R200. Die teater is in Daventrystraat 4, Lynnwood Manor. Skakel 012-942-5951.
~*~
Lesers kan vanjaar KykNET se Ghoema Musiektoekennings bywoon. Dit word op 17 April vanaf
8 nm by Time Square / Sun Arena in Aramistlaan 209, Menlyn gehou. Mense kan uitsien na ‘n nabye blik op die bekendste persoonlikhede, opwindende optredes en die beste in Afrikaanse musiek. Almal is welkom om aan te sluit by dié lewendige uitsending. Toegang is R170. Skakel 086-084-6377.
~*~
Andra, die sanger-liedjieskrywer van Namibië, tree op 28 Maart om 8 nm op by Lagom Café en Teater-bistro in Ridge Square On Lynnwood op die hoek van Lynnwoodweg en Albethstraat. Kaartjies kos R150 (ete nie ingesluit nie). Skakel 083-281-7284.
~*~
‘Dreams and Perceptions’ is die naam van ‘n uitstalling van gemengde media-werk deur John Clark en Jessica Bailey. Die uitstalling is van 24 Maart tot 1 Mei by die Tina Skukan-galery, plot 6, Koedoebergweg, Faerie Glen. Skakel 012-991-1733 of 083-235-3899.
~*~
`
‘Raam dit met die son’ is die naam van ‘n uitstalling wat van 29 tot 31 Maart by die Boskazi Galery op plot 221, Bashewa gehou word. Bacchus Nel tree op by die opening op Vrydag 29 Maart,
6.30 nm vir 7 nm. Die werk van die volgende kunstenaars word uitgestal: Eylene Clifford, Inanda Page, Rynier Prins, Sarel Petrus, Ronel Kellerman, Fanie Smit, Corlius Jooste en Francois Breytenbach. Vir meer inligting, skakel 076-222-6661 of stuur ‘n e-pos:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
.
~*~
Cosmos Country Market se volgende mark is op 6 April op plot 78, Vaalbank oorkant Wet Nose Dierereddingsentrum. Die mark begin om 9 vm. Daar is eetgoed, kraampies, ‘n tee- en biertuin op groot grasperke onder koeltebome. Bespreek jou kraampie by Kat: 084-579-1803.
~*~
Romanz, een van die mees bekroonde mansgroepe om Suid-Afrikaanse verhoë te betree, is op
7 April om 8 nm by Atterbury-teater. Die groep, bestaande uit Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter, is terug vir ‘n reeks van vyf reünie-konserte, spesiaal vir Optog! Gehore kan uitsien na gunstelinge soos ‘Houtkruis’, ‘My hele hart’ en ‘Solitaire’.
Kaartjies kos R210. Die teater is in Daventrystraat 4, Lynnwood Manor. Skakel 012-942-5951. |