Brand by partytjieplek Print
News - Aktueel
Monday, 20 May 2019 08:00
Untitled Document


‘n Brand het op 2 Mei by ’n kinderpartytjieplek langs Rayton se skrootmetaalwerf uitgebreek. Die brand het glo ontstaan nadat olie op ‘n perseel langsaan aan die brand geslaan het. Die brandweer het die brand geblus en ‘n skoonmaakspan is uitgestuur om die olie-probleem op te los.
Niemand is beseer nie.