Spesiale Kersuitgawe Print
News - Aktueel
Tuesday, 11 November 2008 05:55
Untitled Document

Bespreek nou jou advertensie in Die Bronberger se baie spesiale Kersuitgawe.

Die uitgawe verskyn reeds die eerste week in Desember om almal genoeg blootstelling voor die groot koopstormloop en die vakansie-uittog te gee. Besprekings vir advertensies sluit op Dinsdag 25 November.

Lesers word terselfdertyd genooi om hulle Kerswense gratis in die vorm van ’n kort briefie op dié besondere manier oor te dra. Stuur jou briewe na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of faks dit na 086-650-7860. Vir inligting oor advertensies, bel vir Tania by 083-384-2075, vir Marianne by 083-328-8733 of ons kantoor by 012-996-1170.