Rommelstorting op Oukersdag Print
News - Aktueel
Monday, 25 January 2016 22:22
Untitled Document

Dié rommelstorters is op Oukersdag betrap toe hulle bourommel ewe blatant langs Woodlands Boulevard gestort het. Dié winkelsentrum is op die hoek van Garstfonteinweg-verlenging en De Villebois Mareuilweg.


Foto: John Potgieter