Moordverdagte vry na DNS-toetse |
|
News -
Aktueel
|
Wednesday, 21 May 2008 02:00 |
Untitled Document
Die soektog na die moordenaar(s) van Elize Havenga, wie
se liggaam in Februarie naby
haar hoewehuis op Rietfontein
gekry is, duur voort.
Die 38-jarige plaaswerker wat
kort ná die moord in hegtenis
geneem is, is vrygelaat nadat
DNS toetse hom nie met die
moord kon verbind nie.
Volgens die polisie is daar
geen ander verdagtes nie en
duur die ondersoek voort.
.
Elize Havenga |
|