‘Versamel’ volmane Print
News - Briewe
Saturday, 19 September 2020 06:37
Untitled Document

Laurette van der Vyver van Tweefontein:
Net so vinnig . . . ek is mos effens met die maan gepla. Ek het dié jaar vanaf Januarie elke maand die volmaan afgeneem.

Ek het al die name en ‘n kort beskrywing van hoekom dit oorspronklik so genoem is en sal in Desember vir julle 12 foto’s stuur as my projek klaar is. Dalk is julle lus om iets daarmee te maak. Ons laaste volmaan val op 29 Desember 2020.


Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger September 2020 in elektroniese PDF formaat: