Put vreugde uit Bronnie Print
News - Briewe
Tuesday, 23 April 2019 12:33
Untitled Document

E Pretorius van die Kleinfontein- sorgsentrum skryf:
Hartlik dankie vir julle skrywe met al die goeie nuus. Ons geniet Die Bronberger terdeë; kan
behoorlik nie wag om dit te ontvang nie.

Van ons hoog bejaarde inwoners wie nog kan lees, put ewe veel vreugde daaruit.
Mooi loop.