Doe zo voort Print
News - Briewe
Tuesday, 23 April 2019 12:31
Untitled Document

Ezette Roberts van Mooikloof skryf:
Na aanleiding van die briewe oor julle adverteerders in die onlangse Bronnie, wil ek graag die mense van IPC Plumbing bedank vir hulle puik en professionele werk wat hulle hier op ons plot in Mooikloof kom doen het. Daarmee saam dus ’n welverdiende aanbeveling.

Ek geniet die Bronnie terdeë – die hele tyd wat julle al aan die gang is. Doe zo voort!