Vlieënde Piering-foto’s Print
News - Briewe
Monday, 25 March 2019 05:07
Untitled Document

Gerhard van Pretoria skryf:
Iemand het my met ’n spoed laat weet van julle nuutste Bronberger. Dit handel oor die Vlieënde Piering-restaurant van Pretoria.

Ek is besig om foto’s bymekaar te kry vir ’n video greep. Sal julle so gaaf wees om al die foto’s wat julle het oor die piering-restaurant vir my te stuur?

Ek gaan vanoggend gou julle boek hier in Lynnwood soek.

Lesers is welkom om alle foto’s wat in Die Bronberger verskyn het af te laai op ons webtuiste, www.bronberger.co.za. – Red