Vra vervoer Print
News - Briewe
Tuesday, 28 March 2017 11:17
Untitled Document

Vivien Strydom van Rayton skryf:
Na aanleiding van James Hunt van Rayton se brief, ‘Lack of public transport’, in Die Bronberger se Februarie-uitgawe:

Ek is ‘n pensioentrekker van Rayton en wil hoor of daar enige geleenthede vir vervoer is. Ek is bereid om te betaal. Bel my by 082-220-4706.