Swem Janku swem Print
News - Ons Mense
Thursday, 24 June 2010 18:25
Untitled Document

Janku Potgieter van Hoërskool Die Wilgers het onlangs aan die “Youth Nationals” in Durban deelgeneem. Hy was een van slegs elf swemmers wat op 15 jarige ouderdom vir die byeenkoms gekwalifiseer het en het ’n vierde plek in beide 100 m en 50 m borsslag behaal.