Stofpadtrappers Print
News - Ons Mense
Friday, 19 February 2021 17:35
Untitled Document


Die Stofpadtrappers het op 23 Januarie vanaf Hazeldean Valley na The Last Outpost op Bapsfontein gery. Dié is ’n sosiale fietsry-groep wat saam met vriende die stofpaaie in die ooste van Pretoria met hulle bergfietse aandurf, alhoewel hulle so ver as Bapsfontein, Cullinan en Bronkhorstspruit ook ry
Foto: Facebook