Shadow hou van herfs Print
News - Ons Mense
Wednesday, 20 May 2020 20:15
Untitled Document

Shadow die sniphond (Spaniel) van Rayton het besluit dat herfsblare-hark ‘n heerlike nuwe speletjie kan word. Sy het baie seker gemaak dat die netjiese hopies blare behoorlik benut word en in die proses weer gelyk met die aarde gemaak word. Shadow se mens, Emma Koekemoer, het die speelfoto’s geneem.


Só moet ‘n hond mos spring

‘n Meer bedeesde Shadow

Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger Mei weergawe in elektroniese PDF formaat: