Boomplantdag Print
News - Ons Mense
Monday, 20 May 2019 08:00
Untitled Document


Boomplantdag is op 11 April by Kleinfontein se CVO Skool gehou. Een van die skool se senior leerlinge, Victor Brits, grawe die gat waar die boom geplant moet word, terwyl die ander leerlinge belangstellend toekyk