Lang afleweringspad Print
News - Ons Mense
Sunday, 27 September 2015 15:37
Untitled Document

Die Bronnie se drukwerk word sedert 2008 deur Seriti Printing van Koedoespoort gedoen en van die heel eerste drukoplaag af was dit meestal Phillip Vukeya wat telkens gesorg het dat die vrag tydskrifte betyds by ons kantore afgelewer word. Hier is die vriendelike Phillip by sy getroue afleweringswa.