Rayton hou musiekkonsert Print
News - Ons Mense
Tuesday, 25 August 2015 08:31
Untitled Document

Cindy Nel se groep, Schnell Muzik, het op Saterdag 25 Julie by die NGK Rayton opgetree. Cindy se 12 studente van Rayton en Cullinan het die gehoor met solo-, duet- en groepsang, en met verskeie instrumente vermaak.

Foto: Paul Bosman