Porselein vier hier hoogty Print
News - Ons Mense
Monday, 27 July 2015 23:32
Untitled Document

Dries en Francette Roux, nuwe intrekkers in Cullinan, het mense genooi om ‘n tradisionele “high tea” uit ‘n rare Provincial Flowers porseleinstel saam met hulle te geniet. Van links na regs is: Louise de Lance-Holmes, Francette en Dries Roux, Nerina Wright en Werner Schellack.


Foto: Elsabé Maré