Haar skepping vat die koek |
|
News -
Ons Mense
|
Monday, 22 June 2015 23:50 |
Untitled Document
Twee Cullinan-winkeleienaars het stof, of was dit nou versiersuiker, in ander deelnemers aan die Sweet and Snack Ekspo se oë geskop. Die Ekspo is van 22 tot 24 Mei
by Silver Star Casino in Muldersdrif gehou en die tema was ‘Die pad met gemmer’.

Mollie Prinsloo met haar wen-koek en sertifikaat
Mollie Prinsloo het ‘n koek gebak en die afdeling vir die mees ongelooflike gemmer-gebak gewen. Sy het van Amanda Taljaard se gemmer-produkte gebruik. Amanda gebruik dié gemmer om haar tuisgebroude gemmerbier te maak. |
|