Wees deel van ons Kersuitgawe Print E-mail
News - Kommentaar
Tuesday, 16 November 2010 18:40
Untitled Document

‘n Baie spesiale Kersuitgawe van Die Bronberger word vir vroeg volgende maand be-oog. Dit is só beplan dat die Bronberg-gebied se gewildste publikasie versprei word voor die skole vir die somervakansie sluit en voor die groot Kerstydse koopstormloop en vakansie-uittog begin. Sodoende kan ons adverteerders behoorlik munt slaan uit dié besonderse uitgawe. Die afsnydatum vir advertensiebesprekings is 30 November.

As leser kan jy ook deel in ons Kers- en vakansie-uitgawe deur jou Kerswense aan geliefdes en ander lede van die gemeenskap gratis in Die Bronberger oor te dra. Jy kan dit doen deur ’n kort briefie met jou boodskappie aan ons te e-pos of te faks. Stuur jou boodskappie na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of faks dit na 086-650-7860. Vir jou advertensie kan jy vir Tania by 072-089-0227 bel, of stuur ’n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of bel ons kantoor by 012-734-0522.

 

© 2020 Die/The Bronberger