Pers oorgawe Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 21 October 2010 06:38
Untitled Document

Cullinan se Jakarandas vier die lente vanjaar met baldadige pers oorgawe. Ma en dogter wandel hier in een van die Oudorp se (meestal) rustige straatjies. Inwoners van die geskiedkundige dorpie is erg die hoenders in vir sekere huiseienaars wat onlangs summier die eeu-oue boomreuse op die munisipale sypaadjies voor hulle huise afgesaag het.

 

© 2020 Die/The Bronberger