Stokbrood en mielies op Erfenisdag Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 21 October 2010 06:37
Untitled Document

Kira Nagle, ’n graad een leerder aan Tyger Valley Kollege, eet stokbrood ter herdenking van Erfenisdag in September. Elke leerling het hul eie ‘trots Suid-Afrikaanse’ tekkies geverf en gedra terwyl hulle self stokbrood en mielies gebraai het.

 

© 2020 Die/The Bronberger