Familie-erfenisfees lok groot belangstelling Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 24 September 2010 07:55
Untitled Document

’n Genealogie en Familie-erfenisfees is op Saterdag 4 September saam met die NG Gemeente Lynnwoodrif se Rif Makiti gehou. Die fees is die inisiatief van Isabel Groesbeek.


Wat is ?n fees nou sonder pannekoek?

Daar was uitstallings deur die Andrew Murray Familiebond, Barkhuizen-familie, Bekkerfamilie, Booysen(s)-familie, Diedericks-familie, Du Buisson-familie, Fourie-familiebond, Genealogiese Genootskap van SA (GGSA); Humanfamilie, Labuschagne Familiebond, Lemmer-familiebond, Malan-familiebond, Müller-familiebond, Van Wyk-familienavorsing en Venterfamiliebond. Die Africana Vereniging, ATKV, Voortrekkermonument Navorsingbiblioteek, Protea Boekehuis en A Book or 2 het ook uitgestal. Die publiek se vrae oor stambome en familieherkoms is beantwoord en hul kon kennis maak met verskeie familiebonde en navorsers.


Die Diedericks-familie se uitstalling
Foto?s: Isabel Groesbeek

Vir meer inligting, kontak Isabel Groesbeek by 082-441-2325 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

© 2020 Die/The Bronberger