Franse kabaretspel Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 24 September 2010 07:53
Untitled Document

‘Je Taime’ was die naam van die Gekombineerde Skool Cullinan se 14de revue. Die opvoerings is geskool op die Franse kabaretspel van liefde, kleur, sang en musiek.

Nege vertonings is in een week in Augustus aangebied en alle leerders, van grondslag, intermediêre en hoërskool fases kon deelneem. Op die foto is Gert Swart, regisseur van die kabaretvertoning, saam met die deelnemers aan ‘Bloubergstrand se sonsak’

Sterretjies skyn
‘Sangeres Marique Cloete, links, saam met dansers Mieke Schroeder en Megan Neuhoff wat almal al twaalf jaar van hul skoolloopbaan aan die revue deelneem


Foto’s: Elsabé Maré

 

© 2020 Die/The Bronberger