?Waaind it, brother? Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 24 September 2010 07:50
Untitled Document

Cillie van der Nest van die Paul Jungnickelhuis het vir die eerste keer in haar lewe op ’n vierwiel-fiets beland. Langs haar is Stewan Botes, ’n tweede jaar TUT bemarkingstudent.

Dié studente het op 28 Augustus ’n pretdag vir Paul Jungnickelhuis se inwoners aangebied.

 

© 2020 Die/The Bronberger