Vier ons agtste verjaardag met gedenk-uitgawe Print E-mail
News - Kommentaar
Wednesday, 18 August 2010 03:05
Untitled Document

In September word Die Bronberger agt jaar oud. En natuurlik beplan ons om dié mylpaal behoorlik saam met ons lesers en adverteerders te vier.

Almal word genooi om deel te word van ’n baie spesiale gedenk-uitgawe. Oor die afgelope agt jaar is ons spesiale verjaardag-uitgawes in September telkens goed ontvang en baie goed ondersteun.

Ons wil almal wat in die laaste agt jaar gereeld of net soms in Die Bronberger geadverteer het, nooi om ons verjaarsdag saam met ons te vier deur ’n advertensie in September se verjaardag-uitgawe te plaas. Die blootstelling wat ons adverteerders in dié versamelstuk geniet, is uitstekend. Dit is ’n geleentheid wat nie misgeloop moet word nie.

En as jy nog nooit in Die Bronberger geadverteer het nie, is hierdie die ideale geleentheid om nuwe voete nader te lok. Jou advertensie gaan in ’n versamelstuk verskyn wat ons lesers soos ’n kosbare besitting bewaar en in terugblaai oor baie maande heen.

Om jou advertensie te bespreek
Kontak Tania by 072-089-0227 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .. Skakel ons landlyn by 012-734-0522 of stuur ’n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

© 2020 Die/The Bronberger