Kersfees in Julie Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 18 August 2010 02:37
Untitled Document

Wie sê Kersfees kom net een keer ’n jaar? Dit was Kersfees op 22 Julie toe Dirk Smith van die Paul Jungnickelhuis bokse vol Kersprodukte by Riana Greyling van Plantland ontvang het.

 

© 2020 Die/The Bronberger